Welkom by DG Konstruksie

As 'n Bestaande Konstruksie Maatskapy in Gauteng, Vaal Driehoek area is dit vir ons

moontlik om in komersieële /ligte industrieële en residentieële gebiede dienste te verskaf

aan areas soos Suid Johannesburg, Vaalpark, Sasolburg, Vanderbijlpark, Vereeniging,

Drie Riviere, Meyerton, Henley on Klip, Alberton, Heidelberg, Evaton, Deneysville, Parys,

Potcheftroom, Heilbron, Kroonstad, Welkom, Alrode, Kliprivier, Chloorkop, Kemtonpark,

Jetpark, en Germiston.Ongeag die uitdaging of die groote van die bou projek,

by DG Konstruksie neem ons trots in die feit dat ons veilige, hoë gehalte strukture, op tyd

en binne u begroting voltooi.

 

KOMERSIEëL / LIG INDUSTRIEëL

Ons verstaan die noodsaaklikheid daarvan om alle fases van die konstruksie projek te

koördineer, soos voorbereiding van die Bouterein, Grondwerke, Uitgrawing, Staal, Messelwerk,

Bekisting, Blok & Bo-drimpel en Waterdigting. Ons koördineer skedules met subkontrakteurs

om doeltreffendeheid te bekom om te verseker dat projekte binne gegewe tydperk voltooi word.

Ons dienste dek die volle spectrum vir enige projek.

 

RESIDENTIEëL

Ons streef daarin om kliente te help om te bepaal wat hulle mikpunte is en hul eind resultate te

behaal. Ons aandagtige Konstruksie Projek Bestuurders sal verseker dat jy jou mikpunt behaal. 

Aanbouing - Of dit ontoeganklike ingang, buurman vereistes of die buitengewone is, streef ons

na die uitdaging.

Opknappings - Ons omskep jou huidige leef area and maak jou drome 'n realiteit. Ons heg

waarde aan jou persoonlike spasie, sodoende so spoedig moontlik en met minimale ongerief

die projek af te handel.

 

Ons het ondervinding van saam met ingenieurs en argitektoniese maatskapye te werk en

verstaan die proewe wat kom met moeilike en soms ongewone oprigtings en strukture. Ons

sal jou konstruksie projek veilig en met kwaliteit lewer.

 

Ons mikpunt is om jou projek met kwaliteit, kreatiwiteit en binne koste beraming af te handel.

DG Konstruksie het 'n naam opgebou as Bouers wat risiko-vrye en kwaliteit werk lewer.

 

'Ons Oplossing, Jou Gemoedsrus'

Vir enige navrae of kwotasie voel vry om ons te skakel